Bok van Blerk - De La Rey

Песня "De La Rey" - исполнителя Bok van Blerk из альбома De La Rey - скачать в mp3 или слушать бесплатно.

Длительность: 3:45

Размер: 5.4Mb

Прослушано: 375

Жанр:Африканская

Клип к песне De La Rey




Текст песни

Op 'n berg in die nag
Lê ons in donker en wag
In die modder en bloed lê ek koud
Streepsak en reën kleef teen my
En my huis en my plaas tot kole verbrand
Sodat hulle ons kan vang
Maar daai vlamme en vuur
Brand nou diep, diep binne my
De La Rey, De La Rey
Sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal
Soos een man, sal ons om jou val
Generaal De La Rey
Oor die Kakies wat lag
'N handjie van ons teen 'n hele groot mag
En die kranse lê hier teen ons rug
Hulle dink dis verby
Maar die hart van 'n Boer lê dieper en wyer
Hulle gaan dit nog sien
Op 'n perd kom hy aan
Die Leeu van die Wes Transvaal
De La Rey, De La Rey
Sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal
Soos een man, sal ons om jou val
Generaal De La Rey
De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal
Soos een man, sal ons om jou val
Generaal De La Rey
Want my vrou en my kind
Lê in 'n kamp en vergaan
En die Kakies se murg loop oor
'N nasie wat weer op sal staan
De La Rey, De La Rey
Sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal
Soos een man, sal ons om jou val
Generaal De La Rey
De La Rey, De La Rey
Sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal
Soos een man, sal ons om jou val
Generaal De La Rey
Generaal, generaal
Sal jy die Boere kom haal?

Показать текст

Популярные треки

Someone - Vanotek, Denitia
2 Die 4 - Tove Lo
In The Dark - Purple Disco Machine, Sophie and the Giants
#HABIBATI - Пошлая Молли, HOFMANNITA
ИСКАЛА - Земфира

Будьте первым кто оставит комментарий!